Blog of Dooitze de Jong

Oor my

My naam is Dooitze de Jong en ek is 28 jaar oud. Ek kom oorspronklik van Friesland, Nederland af, maar ek het vier en ‘n halwe jaar in Suid-Afrika gebly omdat ons gesin daar naar toe getrek het. Dit is hoekom webwerf nie net in Engels is nie, maar ook in Afrikaans.

Ek studeer op die oomblik vir my meestersgraad in toelogy en godsdienswetenschappe aan die Evangelische Theologische Faculteit, Leuven, BelgiĆ«. Daarnaas is ek betrokke by ‘n projek om die Bybel in Fries te vertaal. Naas teology en vertaling interesseer ek myself ook vir polityk en ekonomy.

© 2024 Blog of Dooitze de Jong

Theme by Anders Norén